Landbou

Holstein-kalwers in aparte hokke.
'n John Deer-trekker wat tydens oestyd gebruik word.
'n Kudde merinoskape.

Landbou is 'n ekonomiese aktiwiteit waartydens voedsel, voer, vesels en ander goedere geproduseer word deur die sistematiese aanplanting van plante en die aanteling en bestuur van vee.

Landboustudies bou op insigte uit verskeie ander vakrigtings insluitende:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search